Resource Description

Hierdie les vorm deel van die groeiende GRAAD 2 Lees program in AFRIKAANS. Dit fokus veral daarop om vir die kinders te wys hoe belangrik is dit om effektief te luister op pad na formele lees. Die drieklanke word ook op ‘n prettige interaktiewe manier aan die kinders verduidelik.

Hierdie les sluit klank kaarte, leeskaarte, klaskamer plakkate, speletjies en so meer in vir juffrou om die BONUS GRATIS YOUTUBE videos interaktief te maak.

Al die apparaat, huiswerk leeskaart sowel as volledige beplanning vir elke week se lesse is beskikbaar in my TEACHA winkel teen ‘n minimale bedrag. Die hele pakket per week word beskikbaar gestel vir u gerief.

Volledige speellys vir al die video’s benodig vir lesaanbieding:

RESPEKTEER GROOT ASSEBLIEF ELKE VERKOPER SE HARDE WERK. DAAR GAAN URE SE WERK IN OM DIE PRODUK SO GEBRUIKERS VRIENDELIK MOONTLIK TE MAAK VIR U GERIEF. ONDERSTEUR EN GEBRUIK IN U KLASKAMER NA HARTELUS. ONS VRA DAT U NIE DIE HARDE KOPIë ONDER MEKAAR DEEL NIE, MAAR WEL DIE SKAKEL. Sodoende kan ons weer nuwe idees ontwerp om ander te help.

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00