Resource Description

Leesrigting, oogoefeninge, my liggaam en tweeklanke.

Hierdie pakket vorm deel van my LEESPROGRAM reeks wat ek tans besig is om te ontwikkel. Hier is Graad 2 Les 2. Daar is ‘n GRATIS YOUTUBE VIDEO wat hand aan hand gaan met hierdie hulpmiddels en leeskaart. Alles in ingeluit. Die skakels na al die GRATIS YOUTUBE VIDEOS is ook hieronder. Hierdie les word baie eenvoudig aangebied.

Hierdie les handel oor leesrigting, oogoefeninge, my liggaam woorde en sinne asook tweeklanke. Oor al die onderwerpe is daar talle hulpmiddels beskikbaar vir jou gerief.

Hierdie pakket sluit klank kaarte, woord kaarte, leeskaarte vir huiswerk asook ‘n volldedige beplanning hoe om die les aan te bied in. Druk, lamineer (indien jy dit verkies) en gebruik.

HIER IS DIE VOLLEDIGE SPEELLYS VAN ALLE GRATIS YOUTUBE VIDEOS benodig vir hierdie les:

Verduidelik vir die kinders die belangrikheid daarvan om hulle ogies gereeld te oefen en ook op te pas.
Hier is ‘n GRATIS YOUTUBE video wat jy kan gebruik om jou les lekker interaktief te maak:

Rympies is altyd pret en alle kinders vind aanklank daarby. Leer en doen die lees- en skryfrigting rympie saam met die kinders. Dit is groot pret. Druk vir hulle elkeen hulle eie rympie uit om tuis te gaan inoefen.
Video wat handel oor lees- en skryfrigting rympie:

Nou kan ons woordeskat en sinne tekkel wat handel oor : My liggaam:
GRATIS BRUIKBARE YOUTUBE VIDEO:

In les 1 het ons die dubbelklanke herhaal. Kom ons skerp nou die tweeklanke in. Later kan die term ‘diftonge’ vir die kinders aangeleer word. Jy kan dit dalk terloops solank noem.
Lekker lawwe tweeklank YOUTUBE video:

Respekteer asseblief elke juffrou se hulpmiddels op TEACHA. Moet asseblief nie net kopieër en uitdeel nie. Neem die tyd om vir jou kollegas die skakel te stuur of die naam van die winkel in TEACHA mee te deel. Dit is harde werk vir juffrouens wat tot voordeel van elke kind strek, Ondersteun deur self te koop teen ‘n ongelooflike billike prys.

Skakel na die Afrikaanse alfabet stories op YOUTUBE:

Link to English alphabet stories on YOUTUBE:

Please have a look at all the other worksheets in AFRIKAANS and ENGLISH in my TEACHA shop. All the worksheets go hand in hand with a free YOUTUBE video. I hope you find pleasure in these worksheets and that it will save you loads of time. Link to my TEACHA SHOP:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

English reading program series:

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00