Resource Description

Hierdie hulpmiddels vorm deel van my Afrikaanse lees program vir GRAAD 1. Dit is Les 35.  Hierdie hulpmiddels loop hand aan hand met ‘n GRATIS YOUTUBE video.

Die hulpmiddels sluit in klaskamer plakkate, prent kaarte, woord kaarte, lees kaarte en ook ‘n huiswerk kaart. Daar is ook ‘n volledige beplanning ingesluit hoe om die les aan te bied.

Hier is die skakel na die GRATIS YOUTUBE VIDEO.

 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Hierdie hulpmiddels vorm deel van my Afrikaanse lees program vir GRAAD 1. Dit is Les 35.  Hierdie hulpmiddels loop hand aan hand met ‘n GRATIS YOUTUBE video.

R45.00