Resource Description

Hierdie hulpmiddels loop hand aan hand met ‘n GRATIS YOUTUBE video.  Al die hulpmiddels kan gebruik word om die video interaktief aan te bied.  Daar is talle klank kaarte, woord kaarte, prent kaarte, klaskamer plakkate, lees kaarte en nog vele meer ingesluit.

Daar is ook ‘n huiswerk leeskaart en ‘n volledige beplanning ingesluit.

Al die hulpmiddels is in kleur sowel as swart en wit beskikbaar vir druk doeleindes.  Juffrou en mamma se tyd is ook ingedagte geneem want hierdie hulpmiddels is maklik om te druk, knip en te gebruik. Deur die hulpmiddels te lamineer, kan dit oor en oor gebruik word.

Hier is die skakel na die GRATIS YOUTUBE VIDEO:

 

 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Hierdie hulpmiddels loop hand aan hand met ‘n GRATIS YOUTUBE video.  Al die hulpmiddels kan gebruik word om die video interaktief aan te bied.

R45.00