Resource Description

Hierdie hulpmiddels vir hierdie les stel die ee-dubbelklank bekend aan die kinders met ‘n storie (Video in die speellys) en dan word sigwoorde, ee-klank woorde en sinne op ‘n baie interaktiewe manier bekend gestel aan die kinders. Juffrou wys die video, stop die video, kinders moet die woorde erken en lees. Die sinslees word ook op ‘n prettige manier aangebied. Die kinders ontvang elkeen hulle eie sinslees boekie. Hulle lees die sin saam met die video, merk die sin en lees die sin self hardop.

Al die skakels vir die videos wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief in ‘n Powerpoint dokument. “Copy en Paste” die skakels in GOOGLE om direk herlei te word na jou GRATIS video/videos vir die les.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R49.00