Resource Description

11 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die ie-klank. Visuele en ouditiewe oefeninge ingesluit.
1 kort leesstuk met hoë frekwensie ie-woorde
1 Kort gediggie met ie-woorde
11 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die ei-klank
1 kort leesstuk met ei-woorde
1 kort gediggie met ei-woorde
3 werkkaarte waar ie en ei gelyktydig geoefen word.
10 oefenkaartjies in kleur
2 kleurvolle ie en ei muurkaarte SpraakBorrel

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 58 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00