Resource Description

INGESLUIT: GRATIS YOUTUBE VIDEOS: IDEES VIR JUFFROU OM KLANKE AAN TE LEER VIR KINDERS EN VELE MEER!

Sommige kinders neem soms langer om sekere klanke vas te lê. Omdat juffrou so nou saam werk, kan dit dadelik vasgestel word. Dit is belangrik om dan ‘n bietjie te stop, die klank (e) vas te lê voordat daar voortgegaan word met enige verdere woord lees of informele lees. Om daardie klanke te herhaal en in te oefen, sal die proses tot formele lees op die lang duur vinniger laat verloop.

Hier is al die video skakels wat juffrou kan gebruik om die klanke vas te lê of te herhaal. (Soms is dit net nodig om een of twee klanke te herhaal.)

Volgorde om klank kaarte te gebruik:

ALFABET STORIES: (Gebruik die klank storie waarmee die kind sukkel)

Hulp met klank vaslegging: Hoe om klanke vir kinders aan te leer – Werkswinkel vir juffrou:

Klankleer vaslegging vir kinders:

Toets om te sien watter klanke nog aandag moet geniet:

RESPEKTEER GROOT ASSEBLIEF ELKE VERKOPER SE HARDE WERK. DAAR GAAN URE SE WERK IN OM DIE PRODUK SO GEBRUIKERS VRIENDELIK MOONTLIK TE MAAK VIR U GERIEF. ONDERSTEUR EN GEBRUIK IN U KLASKAMER NA HARTELUS. ONS VRA DAT U NIE DIE HARDE KOPIë ONDER MEKAAR DEEL NIE, MAAR WEL DIE SKAKEL. Sodoende kan ons weer nuwe idees ontwerp om ander te help.

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Al die hulpmiddels wat jy nodig het om ons GRATIS YOUTUBE videos in ‘n les te verander.

R35.00

All the resources available in our TEACHA shop are for personal use only. If you buy any resources from us, you are not allowed to share or distribute any copies to someone else. The resources are only for your own use in your classroom or for your child. You are in no way allowed to copy and paste any part of our resources to use in other resources or sell in any other bundles.