Woordeskat-aktiwiteit vir Taalterapeute. 1 Minuut-aktiwiteit vir 24 weke!

FREE

Resource Description

Vir die Taalterapeut! Hier is ‘n versameling van 24 woorde wat Graad 4 leerders benodig vir Natuurwetenskap, Geografie en Geskiedenis. Begin al in graad 3 met die aanleer van hierdie stel woorde! Elke woord is op ‘n aparte kaartjie. 1 Minuut-aktiwiteit MET ‘n tuisprogram!

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

Fran Strauss - September 16, 2022

Bry123 - September 16, 2022

Heilet

Waardevol om woordeskatwoorde voor die formele Gr 4 jaar te ondersoek.

Heilet Ollsson - September 16, 2022

Jackie Fourie - September 16, 2022