Woordbou werkkaarte reg vir druk en gebruik! Graad 1 en 2

R34.50

Resource Description

Inhoud
10 woordbou werkkaarte in kleur
10 woordbou werkkaarte in swart en wit

Maak so
Knip die klanke uit en bou soveel as moontlik woorde. Skryf dan die woorde op die lyntjies neer. Al die klanke bou ook een woord. Die prent is die leidraad!
Voorbeelde
skilpad: pad, skil, lip, lap, sal, pak, pil, das
volstruis: vol, lus, vis, rus, tol, rol, rit, sit
vliegtuig: gil, vel, vet, veg, lig, vlieg, vlug, vleg
skoenlapper: skoen, lap, pos, pol, pes, sap, pas, skop, skep, leen, soek, soen, leer, lees
kamera: kam, rak, kar, merk, kamer, ark, mark, kram, mak, maak, raak, maar
dolfyn: lyn, fyn, lyf, dol, lof, dof
kabouter: kat, tak, bout, bou, tou, rou, kou, bak, kar, rak, rek, bek, krat, brou, brak, bot, rok
sambreel: lees, seël, bees, bas, seer, reël, les, lam, mal, sal, las, mas, meer, leer
pikkewyn: pik, wyn, wek, nek, ken, wen, pen, wyk, kyk, pyn
seekoei: see, koei, is, kos, kis

Geniet dit!

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.