R40.25

Resource Description

Hierdie pakket is spesiaal vir taalterapeute ontwerp sodat die taalkonseptewat nodig is vir wiskunde in Graad 1 aangespreek word. Dit kan ook in Graad 2 en 3 gebruik word vir die ontwikkeling van LEESBEGRIP wanneer woordsomme gelees moet word.

Die program (interaktiewe kleur asook swart en wit tuisprogram) takel woordeskat wat belangrik is vir die ontwikkeling van wiskundige vaardighede van die Graad 1 kind. Dit kan ook vir Graad 2-3 kinders gebruik word wanneer die LEES van woordsomme geoefen word.

Daar is drie temas – KLERE, ROOMYS, SEEDIERE en TROETELDIERE.

Die begrippe wat gedek word:
KLERE:
Altesaam
Bymekaar tel
‘n Stel klere
‘n Paar kouse
ROOMYS:
Rangskik van die kleinste tot grootste
Minder
Meeste
Minste
Ewe veel
Oor
Sonder
SEEDIERE
Oor
In totaal
Ewe veel
Bymekaar tel
Troeteldiere
Totaal
Bymekaar tel
Ewe veel
Nog
Minste, meeste
Paar
Meer as 1
Oor
Sonder
Minste, meeste
Meer, minder
Kleiner, groter
Kleinste. grootste

Deel 1: (bladsy 4-64)
Hierdie deel is in vol-kleur en kan gebruik word op ‘n rekenaar en vir die kind gewys word. Julle lees die vraag/ die kind lees self en hy antwoord.
Deel 2: (bladsy 65-93)
Hierdie deel bevat presies dieselfde oefeninge, maar in SWART en WIT. Daar is ook nie ‘n antwoord-bladsy nie. Dit word tipies as tuisprogram verskaf. Druk dit byvoorbeeld in A5 grootte, twee skyfies per bladsy.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.