R32.20

Resource Description

Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 werk wat uitgesny kan word om in leerders se skrifte te plak. Die boekie bestaan uit 34 bladsye
Werk fokus op Spelling (d/t woorde, maande van die jaar, dae van die week, lettergrepe, alfabetiese volgorde, spr/skr/str), taalkonsepte (leestekens en tye van die werkwoord), Kreatiewe skryfwerk, luistertoetsies en begripstoetsies oor grafiese tekste. Munchkin’s

Resource Reviews

Store reviews: ( 13 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.