Rym-identifikasie aktwitteit

R23.00

Resource Description

Doel:
Ontwikkeling van rymvaardighede. Die kind moet kan identifiseer watter woord NIE met die ander rym nie.

Inhoud:
12 kaartjies met prente van 3 woorde waarvan 2 rym.
Kaart 1: vlieër-koek-boek
Kaart 2: bal-leer-beer
Kaart 3: nar-kar-mier
Kaart 4: mes-ring-nes
Kaart 5: haas-byl-kaas
Kaart 6: kis-vis-vuur
Kaart 7: peer-veer-pop
Kaart 8: vlieër-bad-kat
Kaart 9: huis-son-muis
Kaart 10 rok-net-bok
Kaart 11: jas-das-pan
Kaart 12: sap-boom-pap

Maak so:

Die kind knyp ‘n wasgoedpennetjie by die roomys met die prent wat nie rym nie. Byvoorbeeld: bal-leer-beer: knyp die pennetjie by die bal, want BEER en LEER rym.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.