R36.80

Resource Description

Doel
Aanleer en inoefening van intensiewe vorme.

Inhoud
-24 kaartjies waarop met ‘n byvoeglike naamwoord/ bywoord: jonk, oud, soet, bitter, sag, hard, vet, maer, leeg, skoon, donker, goedkoop, nat, duur, klein, warm, vinnig, reguit, lig, vol, swaar, skeef, koud, rond
-Drie prente van Aarde
-6 kaartjies wat dien as speletjie-fassiliteerders (bv tel nog een op, sit een terug)
-Lys van intensiewe vorme
-Huiswerk-blad (2)
-Klein prente oor die ruimte vir woordeskat-aktiwiteite
-Generiese bordspeletjie

Maak so
Spelers (1-3) maak beurte om ‘n kaartjie op te tel. Die intensiewe vorm van die woord op die kaartjie moet gegee word. Indien ‘n speler ‘n teleskoop-kaartjie optel, mag hy weer speel. Wanneer ‘n asteroïede kaartjie opgetel word, verloor hy 1 kaartjie. Die speler met die meeste kaartjies aan die einde, is die wenner.

Gebruik die klein ruimte-prente om ‘n breinkaart te maak vir woordeskat-ontwikkeling

Gebruik die kaartjies om TEENOORGESTELDES te oefen (soek die pare, bv hard-sag)

Gebruik die generiese bordspeletjie as versterker vir enige terapie-doelwit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.