Resource Description

Sigwoorde is woorde wat gereeld êrens uitspring! Springmielies is die perfekte analoog vir sigwoord-aktiwiteite.

Inhoud:
2 springmielie-houers waarop die springmielies bymekaar gemaak kan word
10 springmielies sonder woorde (dupliseer soos nodig)
2 springmielies met pop!

Gebruik hierdie springmielie-vorms om sigwoorde op te skryf. Die spelers maak beurte om n springmielie – kaartjie op te tel en die sigwoord daarop te lees. As jy n kaartjie optel waarop daar ‘pop!’ staan, moet jy een kaartjie terugsit – jou springmielies het geval! Die kind met die meeste kaartjies op die ou end is die wenner!

Taalterapeute – gebruik hierdie speletjie as ‘n GENERIESE aktiwiteit!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 65 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Generiese speletjie wat gebruik kan word om enige sigwoorde te oefen

R15.00