R40.25

Resource Description

Dit is dikwels ‘n groot uitdaging om kinders te leer om ‘n logiese opeenvolgende narratief te skryf. Die doel van narratiewe skryfwerk is om ‘n storie te vertel, ‘n persoonlike ondervinding te beskryf of gebeure in volgorde te plaas.

Die hamburger is ‘n “ou bekende” wanneer aan skryfwerk gewerk word. Gebruik hierdie pakket om die NKABV (CAPS) doelwitte vir skryfwerk te bereik op die volgende maniere:

1 Hierdie “resep” kan as raamwerk vir ‘n klas- of groepstorie gebruik word.
2 Toepassing van verlede tyd in skryfwerk
3 Daar 2 aktiwiteite waar Rooikappie as opleidings-storie gebruik word.
4 Daar is 10 beplannings-werkkaarte vir inoefening.
Die partytjie
Dit reën!
Op die strand
Op die plaas
Kersfees
By die skool
Die skoenlapper
Ons maak tuin
Die seerower
Die voëltjie
Templaat
Finale kopie en Rubriek
5 Daar is ‘n mini “rubriek” wat na die finale kopie toegepas kan word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.