R28.75

Resource Description

Dit is dikwels ‘n groot uitdaging om kinders te leer om ‘n logiese opeenvolgende narratief te skryf. Die doel van narratiewe (verhalende) skryfwerk is om ‘n storie te vertel, ‘n persoonlike ondervinding te beskryf of gebeure in volgorde te plaas.

Gebruik hierdie pakket om die KABV (CAPS) doelwitte vir skryfwerk te bereik op die volgende maniere:

Hierdie “resep” kan as raamwerk vir ‘n klas- of groepstorie gebruik word.
2 Toepassing van verlede tyd in skryfwerk
Die graad 1 kind moet 3 sinne oor eie nuus of kreatiewe storie kan skryf. Gebruik hierdie 10 werkkaarte as opleidings-materiaal.
Daar is mini “rubrieke” vir redigering beskikbaar.

INHOUD
Skryf ‘n Storie: NKABV toepassing……………..3
Idees vir toepassing van werkkaarte…………..4
Voorbeeld uiteensetting……………………….…5
Voorbeeld…………………………………………..6
MET RUBRIEK
Die partytjie……………..…………………………7
Op die strand………………………………………8
Dit reën! …………………………………………….9
Op die plaas………………………………………..10
Kersfees……………………………………………11
By die skool…………………………………………12
Die skoenlapper……………………………………13.
Ons maak tuin………………………………………14
Die seerower………………………………………15.
Die voëltjie…………………………………………16
Templaat……………………………………………17
SONDER RUBRIEK
Die partytjie……………………………………….18
Op die strand………………………………………19
Dit reën! ……………………………………………20
Op die plaas………………………………………..21
Kersfees……………………………………………..22
By die skool…………………………………………23
Die skoenlapper……………………………………24.
Ons maak tuin………………………………………25
Die seerower………………………………………26.
Die voëltjie…………………………………………27.
Templaat……………………………………………….28

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.