R31.05

Resource Description

Doel:
Ontwikkeling van rymvaardighede. Die kind moet kan identifiseer watter woord NIE met die ander rym nie.

Inhoud:
12 kaartjies met prente van 3 woorde waarvan 2 rym. (bl 3-5 vir 1:1 terapie)
Kaart 1: vlieër-koek-boek
Kaart 2: bal-leer-beer
Kaart 3: nar-kar-mier
Kaart 4: mes-ring-nes
Kaart 5: haas-byl-kaas
Kaart 6: kis-vis-vuur
Kaart 7: peer-veer-pop
Kaart 8: vlieër-bad-kat
Kaart 9: huis-son-muis
Kaart 10 rok-net-bok
Kaart 11: jas-das-pan
Kaart 12: sap-boom-pap

Maak so:

Die kind knyp ‘n wasgoedpennetjie by die roomys met die prent wat nie rym nie. Byvoorbeeld: bal-leer-beer: knyp die pennetjie by die bal, want BEER en LEER rym.

Dieselfde prente is enkel op ‘n skyfie sodat dit op Google Apps Gebruik kan word. Daar is ‘n ROOI SIRKEL in Google Slides wat deur die kind gemanipuleer kan word.Hierdie kan natuurlik ook 1:1 gebruik word – die materiaal is dan net op ‘n rekenaar. (Bl 6-17)

Wanneer die produk afgelaai word, is daar ‘n skakel wat die aktiwiteit outomaties in jou Google Drive sal aflaai.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.