R51.75

Resource Description

Hierdie pakket is is gemik op veral die Graad 1-3 kind. Dit bestaan uit aktiwiteite, visuele hulpmiddels en drukker-vriendelike tuisprogramme. Die volgende afdelings word gedek:
– Ekspressie & Opeenvolging: Storie-elemente
– Kreatiewe denke & ekspressie
– Kreatiewe denke
– Ja/ Nee, Wie en Waar vrae
– Oorsaak & Gevolg: ‘n leesbegrips-oefening en antwoordblad.
– Oorsaak & Gevolg: Die kind moet die 2 sinne verbind met want om ‘n
saamgestelde sin te vorm.
– Luister na opdragte: begrip van woorde soos boonste, bo-op, bokant, middelste,
middel, links en regs word gefasiliteer.
Skryf ‘n narratief: die kind moet die karakters (uit Rooikappie asook ander
sprokies) gebruik om ‘n nuwe storie te skryf. Die beplanning word geoefen.
– Leesbegrip: Die kind moet verskeie momente in die storie lees en in volgorde
rangskik.
– Assosiasie & Ekspressie
– Beskrywing & Ekspressie
– Teenoorgesteldes: ouditiewe assosiasie
– Generiese bordspeletjie: Gebruik hierdie speletjie saam met enige oefening soos
geselekteer

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.