R51.75

Resource Description

Die pakket verskaf visuele hulpmiddels vir terapieaktiwiteite asook drukker-vriendelike tuisprogramme vir die volgende:
– Vergelykende verhoudings
– Storiegeheue & opeenvolging
– Beskrywing
– Meervoude
– Voorsetsels
– Voornaamwoorde
– Kategorisering
– Generiese bordspeletjie

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.