Resource Description

Hierdie produk bevat 3 programme in een:
– konsonant-kombinasies met r (kr-, vr-, gr-, br-, dr-, kr-, tr-)
– konsonant-kombinasies met s (sl-, st-, sp-, sn-, sw-, sk-)
– konsonant-kombinasies met s (sl-, vl-, gl-, bl-, pl-, kl-)

Elke afdeling het werkkaarte waarop oefeninge vir die vaslegging van bg klanke gedoen word
Daar is altesaam 43 werkkaarte.

Die 3 programme kan ook apart aangekoop word – die bondelprys is egter meer ekonomies!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 65 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00