R28.75

Resource Description

Die pakket bestaan uit die volgende:

7 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die oei-klank
1 Kort gediggie met oei-woorde
6 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die eeu-klank
1 kort leesstuk met eeu-woorde
3 werkkaarte waar oei en eeu gelyktydig geoefen word.
10 oefenkaartjies in kleur
2 Kleurvolle oei en eeu muurkaarte

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.