Resource Description

Program vir die inoefening en vaslegging van die oe en ou klanke

10 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die oe-klank
1 kort leesstuk met hoë frekwensie oe-woorde
1 Kort gediggie met oe-woorde
9 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die ou-klank
1 kort leesstuk met ou-woorde
3 werkkaarte waar oe en ou gelyktydig geoefen word.
10 oefenkaartjies in kleur
2 Kleurvolle oe en ou muurkaarte

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 56 ratings )

Vaslegging oe en ou

January 10, 2020 JAIME

R25.00