Resource Description

Hierdie Navorsingsprojek kan vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal gebruik word. Dit sluit die volgende in:
Afdeling A: Navorsing (10 punte – verwerk vanaf 15) + Memorandum asook aanduiding van vlakke per graad
Afdeling B: Skryfstuk (Plakkaat) + Rubriek (30 Punte)
Afdeling C: Mondeling + Rubriek (20 Punte)
Hierdie taak het ook oulike clipart prentjies in, sluit ook wit en swart prentjies in as jy nie in kleur mag print nie.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00