Resource Description

Afrikaans Leeskaarte (cvc words)

3 letter woorde vir leerders wat begin lees en klank

Die afrikaanse Lees Kaarte is groot genoeg vir leerders om dit uit te klank vingertjie vir vingertjie onder elke klankie om die woord te lees

Perfek om te lamineer vir klas gebruik.

a, i, o, u, e & y – 12 van elk

72 Kaarte Madeliefie

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this vendor yet.

R40.00