R97.75

Intellectual Property All contents of this book and games, understood to include, but not limited to; text, graphic design, games, images or content, are the intellectual property of Speech Fun / Spraakpret. No content may be duplicated, resold, reused, distributed, displayed, translated, modified, reverse-engineered, disassembled, recompiled or otherwise exploited. You shall not upload to, or otherwise publish through social media sites, any of the contents, information or other material that infringes on Copyrights. It is intended for the use of the buyer of this product, only.

Resource Description

Instruksies en gebruik:

1. Die storieboek is geskik vir vaslegging van die s-klank op sins-en storievlak. 66 Kaarte om uit te knip en te gebruik as oefeninge.
2. Dit brei woordeskat uit oor die tema, nl. Seevakansie.
3. Dit kan as ‘n aanvullende leesboekie gebruik word.
4. Moedig storiegeheue asook terugvertelling van stories en gebeure aan.
5. Oorsaak-gevolg vrae kan gevra word oor die storie.

Instruksies:

1. Bespreek die s-woordkaartjies eers met die kind, sodat hy/ sy bekend is met die nuwe woorde in die boekie.
2. Wanneer ‘n s-woord gesê word, vra aan die kind waar in die woord hy/sy die s-klank hoor: voor, middel of aan die einde van die woord.
3. Lees die storie en laat die kind die sinne herhaal indien hy/ sy dit nog nie self hardop kan lees nie.
4. Laat die kind die storie terug vertel.
5. Soek nog seeprente met die s-klank in: skulp, spat, versier, seilboot, skubaduik, seedier, seekat, pylvis, storm, sardientjies, walvis, seeperdjie, ens.

Aktiwiteite:

1. Kaarte met die s-klank aan die begin van die woord.
2. Kaarte met die s-klank in die woord. 66 Individuele kaarte om uit te knip.
3. Speletjie agter in die boek. Painted Pony (Pty) Ltd

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.