Resource Description

Watter klank verander:

Hierdie is ‘n luisteraktiwiteit. Dit is gerig daarop om die kind meer analities na klanke te laat luister. Dit is ‘n voorvereiste vir lees en spelling.

Aanwysings:

1. Sê die woorde op elke bladsy hardop vir jou kind.
2. Vra jou kind om die woord te klank deur na ‘n kol vir elke klank wat gesê word, te wys. Bv. Oranje is ‘n “k”.
3. Kyk na die twee prentjies op elke bladsy en vra jou kind om te sê watter kol se klank verander het, deur na die kol te wys.
4. Dit sluit in begin klanke, middel klanke of eind klanke wat verander het.

Woordpare:

1. Kat/ mat
2. Mop/ sop
3. Kis/ vis
4. Pen/ pan
5. Bos/ bus
6. Hen/ ken
7. Kar/ kap
8. Rak/ rek
9. Tik/ pik
10. Sag/ sak
11. Man/ min
12. Ses/ les
13. Stop/ stok
14. Nek/ hek Painted Pony (Pty) Ltd

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00

Intellectual Property All contents of this book and games, understood to include, but not limited to; text, graphic design, games, images or content, are the intellectual property of Painted Pony. No content may be duplicated, resold, reused, distributed, displayed, translated, modified, reverse-engineered, disassembled, recompiled or otherwise exploited. You shall not upload to, or otherwise publish through social media sites, any of the contents, information or other material that infringes on Copyrights. It is intended for the use of the buyer of this product, only.