R40.25

Resource Description

‘n Program wat van verbale ekspressie na skriftelike ekspressie beweeg. HOE OM ‘N TOEBROODJIE TE MAAK, word as aktiwiteit aangebied.

Die vereistes vir die skriftelike teks, is volgens NKABV/ CAPS riglyne uiteengesit.

Die pakket bestaan uit:
– Visuele hulpmiddels
– Template vir die BEPLANNING , REDIGERING en FINALE kopie van ‘n instruksie-
teks

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.