Resource Description

Hierdie toets in in 2020 geplaas VOORDAT die covid-pandemie begin het.
Ek herplaas dit op hierdie nuwe prys (was R30) vir hersieningsdoeleindes.

Indien u tevrede is met my produk, gaan “rate” asseblief my produkte!
Baie dankie

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 3 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Taaltoets is gebasseer op inhoud van Graad 9 Afrikaans Platinum Handboek. (Hoofstuk 1 en 2)
Dit sluit in: Byvoeglike naamwoorde, selfstandige naamwoorde, werkwoordtye, attributief en predikatief ens.
Memorandum maak deel van die pakket uit.
Toets bestaan uit 40 punte om in twee verdeel te word na 20.
Gratis afbakening ingesluit.

R10.00