Resource Description

AFRIKAANS HUISTAAL Gr.7 Eksamenvraestel INHOUD: Hierdie is ‘n eksamenvraestel wat uit ‘n verskillende afdelings bestaan: begrip, taal en letterkunde. Die vraestel is opgestel om streng aan die CAPS – beleid se vereistes te voldoen. Die begripafdeling bestaan uit ‘n gewone en visuele teks. Die vraestel bestaan uit 70 punte, is in MS Word getik en is wysigbaar in enige vorm. Die teks is aan die einde van die dokument omdat ek dit apart uitdruk vir die leerders. Ingesluit is ‘n volledige memorandum. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )

November 6, 2018 Rianakorb

Nie aangedui op aankoop bladsy Het aanvaar as November eindeksamen vraestel Met download wys dit as Junie eksamen vraestel - sou dit beslis dan nie aan gekoop het nie

R70.00