Resource Description

Afrikaans Huistaal Graad 6 Werkkaarte: Meervoude en verkleinings
INHOUD: Hierdie is ‘’n eenvoudige aktiwiteit oor die basiese reëls oor meervoude en verkleinings. Ek het gevind om eers die maklike reëls weer met hulle the hersien voordat die ander bygesit word. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00