Hierdie is ‘n gemengde werkkaart en memo oor enkelvoudige, saamgestelde en veelvoudige sinne. Die werkkaart werk veral lekker as die leerders klaar die teorie onder die knie het en die oefening net vir inskerping wil gebruik. Die dokument is in MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my PowerPoints, toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

R34.50

Resource Description

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.