Resource Description

Afrikaans Huistaal Graad 6 Vraestel 2 (Skryfwerk)
INHOUD: Hierdie is ‘n vraestel wat uit twee afdelings bestaan. Afdeling A is ‘n verhalende en beskrywende opstel en afdeling B is ‘n korter transaksionele teks. Elke afdeling bestaan uit verskillende onderwerpe waar die leerders een kan kies en daaroor skryf. Die vraestel is in MS Word getik en dus volledig wysigbaar. Ingesluit is volledige rubrieke vir beide afdelings. Die punte-totaal vir die vraestel is 40 punte. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00