Resource Description

INHOUD: Hierdie kwartaaltoets kan gebruik word as Taak 2 – Akt 2 + 3. Dit is ‘n begrip- en taaltoets. As gevolg van die streng kopiereg op gedigte is hierdie slegs die vraestel en memorandum. Daar sal duidelik aangedui word watter gedig gebruik word, u moet dit net self opspoor. Die dokument is in MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel vir ander assesserings, toetse en werkkaarte.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R50.00