Resource Description

Afrikaans Huistaal Graad 6 Kwartaaltoets
INHOUD: Hierdie is ‘n vraestel wat uit verskillende afdelings bestaan: begrip en taal. Die vraestel is opgestel om streng aan die CAPS – beleid se vereistes te voldoen. Die begripafdeling bestaan uit ‘n gewone en visuele teks. Die vraestel bestaan uit 40 punte, is in MS Word getik en is wysigbaar in enige vorm. Die teks is aan die einde van die dokument omdat ek dit apart vir die leerders uitdruk. Ingesluit is ‘n volledige memorandum. Kyk gerus by my winkel en l aai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )

Afr

March 24, 2020 Nikki Rust

Goeie addisionele oefeninge.

Afr

March 24, 2020 Nikki Rust

Goeie addisionele oefeninge.

Afr

March 24, 2020 Nikki Rust

Goeie addisionele oefeninge.

Good

November 12, 2019 Delphi Genis

FREE