[woocommerce_product_filter placeholder="Search for resources" update_address_bar=yes show_clear=no use_shop_url=yes]

Resource Description

Afrikaans Huistaal Graad 6 Kwartaaltoets
INHOUD: Hierdie is ‘n kwartaaltoets wat uit twee afdelings bestaan: begrip en taal. Dit is Taak 6 se Aktiwiteit 2 en 3. Die begrip is opgestel om aan die CAPS vereistes te voldoen. Die vraestel bestaan uit 45 punte, is in MS Word getik en is wysigbaar in enige vorm. Die teks is aan die einde van die dokument omdat ek dit apart vir die leerders uitdruk. Ingesluit is ‘n volledige memorandum. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R50.00