Resource Description

INHOUD: Hierdie kwartaaltoets kan gebruik word as Taak 2 – Akt 2 + 3. Dit is ‘n begrip- en taaltoets. As gevolg van die streng kopiereg op gedigte is hierdie slegs die vraestel en memorandum. Die gedigte wat gebruik word sal duidelik in die vraestel aangedui word. u moet dit net self gaan opspoor. Die dokument is in MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel vir ander assesserings, toetse en werkkaarte.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R50.00