Resource Description

INHOUD: Hierdie is Taak 1 se Akt 2 + 4. Dit is ‘n begrip- en taaltoets. Ek het ‘n baie goeie verspreiding asook klasgemiddeld gehad met hierdie vraestel. Ingesluit is die twee tekste asook die memorandum. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R50.00