R34.50

Resource Description

Hierdie lekker aktiwiteit oor Koppeltekens. In hierdie aktiwiteit word daar eers net 4 redes gegee. Later doen ek meer met die leerders. By die dokument aangeheg is ‘n basiese opsomming, ‘n aktiwiteit en ‘n memo. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.