Resource Description

Afrikaans Huistaal Graad 5 Skryfopdrag: Beskrywende paragraaf
INHOUD: Hierdie was my Taak 1 se Akt. 5. Skryf ‘n beskrywende paragraaf. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Die dokument sluit die opdrag en assesseringsrubriek in. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00