R34.50

Resource Description

Hierdie lekker aktiwiteit oor saamgestelde sinne. By die dokument aangeheg is ‘n basiese opsomming oor die saamgestelde sinne, ‘n aktiwiteit en ‘n memo. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.