R57.50

Resource Description

INHOUD: Hier is ‘n baie oulike luisteroefening wat volledig deur ‘n PowerPoint aangebied word. Die PP het die basiese kenmerke oor ‘n verslag, die storie, vrae en memo. Die PP het klank by. Ek het dit nie as ‘n video gesave nie sodat dit 100% wysigbaar is as u bv. nie die klank wil gebruik nie. Die PP werk lekker vir die eerste keer om die werk te verduidelik of selfs vir hersiening. Kyk gerus by my winkel en laai van my toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.