Resource Description

INHOUD: Hierdie opdrag is Taak 3 se Akt.1. Dit is ‘n luisterassessering wat uit 2 aktiwiteite bestaan. ‘n Luisterteks met vrae oor ‘n resep, en ‘n ander aktiwiteit met ‘n lys instruksies. Ingesluit is die volledige aktiwiteit en memorandum. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my ander toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 6 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00