R34.50

Resource Description

Hierdie is ‘n basiese aktiwiteit oor klanke. Iets so eenvoudig, maar wat gereeld hersien kan word omdat leerders dit vergeet. By die dokument aangeheg is ‘n basiese opsomming oor vokale, konsonante en diftonge, ‘n aktiwiteit en ‘n memo. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.