R34.50

Resource Description

INHOUD: Hierdie is ‘n lekker aktiwiteit om direkte en indirekte rede te oefen. By die dokument aangeheg is ‘n basiese opsomming oor direkte en indirekte rede, ‘n aktiwiteit en ‘n memo. Die dokument is ‘n MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.