Resource Description

Hierdie vraestel bestaan uit ‘n kort leesstuk wat leerders maklik kan verstaan om vrae te beantwoord. Die totaal van begrip en taal saam is 20 punte.
Taal bestaan uit: Ontkennende vorm, direkte en indirekte rede, punktuasie, trappe van vergelyking en verkleiningsvorm. Goed om te gebruik om vas te stel waar leerders se vlak is. (Grondlynassessering) Afrikaans Huistaal Afrikaans Huistaal

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R8.00