R17.25

Resource Description

Afrikaans Huistaal Gr 5 Vraestel. Taal en begrip. Taal dek ‘n gedeelte van die werk wat behandel word in kwartaal 3.

Die teks is ‘n boek resensie van Dagboek van ‘n Wimp (Diary of a Wimpy kid) en is geskik vir kwartaal 3, maar kan in enige ander kwartaal gebruik word. Die orde van vrae is so gestel om leerders op ‘n laer vlak (Gr 4) ook te akkommodeer. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.