Resource Description

Afrikaans Huistaal, Gr. 4. FAT 1 Kwartaal 2, Begrip en taal. Tema: Die sirkus. Tekste: Inligtingsteks, visuele teks en inskrywingsvorm. Lees en kyk se totaal is 15 punte en taal in konteks is 30 punte. Ek het ‘n klasgemiddeld van 69% gekry. Die toets is in Word-formaat; dus wysigbaar. Memorandum is aangeheg.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00