R92.00

Resource Description

Voeg Afrikaans Graad 5 navorsing projek Kwartaal 3 saam met nr.2
en siedaar jy het 6 verskillende projekte vir jou klas klaar uitgewerk
Hierdie projek het 3 storie: 1 x legende en 2 x sprokies
Fase 1 sluit in: Storie, met paar navorsing vrae, gedeeltelike navorsing ook reeds gedoen met memo
Fase 2: die volledige skryfproses met breinkaart, rofwerk, finaal en rubriek.
Fase 3: Mondeling riglyne met rubriek vir kwartaal 4
Al die tale navorsing projekte van The Lazy library is so opgestel.
Memorandum is ingesluit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.