R32.20

Resource Description

Hierdie pakket bied ‘n VISUELE hulpmiddel wat gebruik kan word wanneer kinders in Graad 1 1eer om sinne te skryf.

Die kolwyntjie word gebruik om die WIE, DOEN WAT en WAAR voor te stel. Almal hou van kolwyntjies!

Ingesluit:
Antwoord-blad
2 Visuele hulpmiddel bladsye
Individuele dele van kolwyntjies wat gemanipuleer kan word.
Groot voltooide kolwyntjie sinne.
Kolwyntjies sonder prente waarop eie prente na voorkeur gepak kan word.
Swart en wit kolwyntjies waarop geskryf kan word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.