R92.00

Resource Description

Kwartaal 3 navorsing projek sluit in:
Fase 1: 6 verskillende stories vir leerders met verskillende leesvlakke(2 x fabels, 2 x legendes, 2 x sprokies)
Leerders moet die antwoorde van die vrae gaan navors, die antwoorde is nie noodwendig in die leesstukke nie. Vra wat gevra word is soos hoofkarakters/protoganis/antogonis/karaktereienskappe/moraal vir die storie wat gevra word om basiese kennis te versterk ten opsigte van die skryf van ‘n eie storie en dan so ‘n meer suksesvolle uitkom te bevorder. Bietjie inligting word gegee met webwerf skakels om die leerder bietjie te lei in hul navoring soos waar hulle inligting kan gaan kry, miskien ook prente vir mondeling vir 4de kwartaal.
Fase 2: Basiese navorsing vir eie storie + die volledige skryfproses: breinkaart, rofwerk en finaal met rubriek. (Hierdie is net die gewone skryfproses, die ondeerwyser kan dit vernder n ‘n onderhoud met die karakters of ‘n brief aan die skrywer of hoe ook al verkies)
Fase3: Kwartaal 4 mondeling
Memorandum is ingesluit.

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

Mr D

Really useful recourse. My learners will really benefit from this. I definitely recommend!

Dale Saptou - July 22, 2023